Kimberliet van die week
 
Gertjie is 'n passievolle diereliefhebber wat haarself beskryf as vasberade, lojaal en hardwerkend. Sy is ook die trotse ouma van 'n pragtige kleinseun. 

Andries Van Der Merwe (41) is toegewyd, lojaal en passievol. Hy leef vir sy werk by KANSA, skilder graag in sy vrye tyd en het 'n spesiale liefde vir al sy diere.

Anél van Aarde (31) beskryf haarself as passievol, liefdevol en generous.

Sy beskryf haarself as vriendelik, liefdevol en eerlik.

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?