Augustus 2018
 

Toinette Janse van Rensburg is 'n opgeleide IST-dansjuffrou in moderne -, klopdans en ballet, én met ‘n graad in teologie. Sy het in 2017 'n heupoperasie ondergaan waarna sy haar toekomsplanne moes heroorweeg. In die proses het sy begin oplees oor die Enneagram, 'n selfontdekking- en ontwikkelingsisteem waarin sy ook toe opleiding ondergaan het. Glitter het by haar gaan hoor waaroor die sisteem gaan en wat dit vir mense kan beteken.

Ek en my vriendinne praat baie oor sensitief wees. As jy sien iemand praat agter hulle hand. Iemand is lelik met jou. Iemand sê iets wat jou raak en dit pla jou vir dae lank. Jy raak sommer moeg vir die lewe.

 

En daar vertel die “unknown” toe vir Ridge Forrester om sy pie te vat en te waai. Alhoewel die persverklaring wat deur die twee CEO’s (ja, jy het reg gehoor, twéé) nou nie juis die Hertzog-prys vir ’n bekroonde roman sou wen nie, het hulle nogmaals Forrester se lof besing en juis daarom het hulle besluit om hom in sy moer te stuur. Die verklaring maak ook melding dat daar met ’n nuwe afrigter geëksperimenteer gaan word.  Dis hier waar die uwe dit moeilik vind om aan die slaap te raak. Eksperimenteer? ’n Wetenskaplike eksperimenteer, ’n tiener eksperimenteer en oud-ministers op Birds Island eksperimenteer. Die uwe sou dink die breinkrag van ’n direksie met twee CEO’s strek bietjie wyer as dit. Maar nou ja, miskien is Jake White op pad Kimberley toe of selfs Isaac Newton - you never know.

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?