Desember 2018
 

Antoinette Mileham het die laaste vyf jaar die krag van gebed ervaar. Sy het by die dood omgedraai, maar deur haar lyding, bly glo in God se genade.

Om 'n groot gesin te hê, is deesdae minder die reël as die uitsondering. Luaan en Almarie Strydom is een so 'n uitsondering met hulle kroos van vyf dogters. Glitter het hulle uitgevra oor die belewenis as 'n gesin van sewe. 

Jacques Cilliers het ’n liefde vir Brasiliaanse cuisine ontwikkel nadat hy sy vrou, Maria, in Brasilië ontmoet het.

Marelise Markgraaff leef haar passie in haar kuns uit. “Dis in my DNA en definieer wie ek is.”

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?