Februarie 2018
 

Wanneer jy deur die Diamond Fields Advertiser (DFA) se kantore stap, is dit maklik om jou te verbeel jy hoor die stemme uit die verlede wat stories van jare gelede, teen die mure op foto’s vasgelê, vertel.

Vir die meeste mense is 'n slange ’n grillerige en gevaarlike dier. Maar vir twee broers van Kimberley is slange mooi skepsels wat ’n uiterse belangrike rol in die natuurlewe speel.

Kevin en Lee-Ann Vertue is twee Kimberliete wat vir Virgin Active se Grid Games streeksfinale in Johannesburg gekwalifiseer het. Grid is 'n klas by die gym waarin deelnemers agt oefeninge in 4 minute doen. Die uitdaging is om soveel moontlik repetisies in 20 sekondes te doen van elke oefening as wat jy kan. Om te kwalifiseer, moes dié fikse paartjie vir vyf weke elke Maandag die hoogste rep telling in die klas behou.

Glitter het met hulle gaan gesels oor die pad na die streeksfinale.

Die nuwe jaar is reeds in volle swang, maar baie Kimberliete gaan steeds gebuk onder enorme finansiële laste. Dis ’n lang en moeilike pad om finansieel skuldvry te wees, maar met hulp en fyn beplanning kan jy daar uitkom.

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?