Januarie 2018
 

3 Februarie

Wat: Meerkat-marathon

Waar: Bishops Old Boys Club

Kontak: 082 499 5990 of 073 000 2277


9 Februarie
Wat: Valentynsdans
Waar: ELCON-skoolsaal
Tyd:18:00 vir 18:30
Kontak: Sandra Wessels by 0823515743

 

10 Februarie 

Wat: Cake art by Tersia

Waar: Groenmyn-koffiewinkel - Yonder

Tyd: 12:00 - 14:00

Koste: R350 p.p.

Kontak: Tersia Bezuidenhoudt by 079 878 8628

 

14 Februarie

Wat: 8 Myl Valentynsete

Waar: 8 Myl

Tyd: 16:00

Koste: R200 p.p., driegangmaaltyd

Kontak: 082 563 4232 of 072 563 0232


16 - 18 Februarie
Wat: Hopetown-skou
Waar: Hopetown
Tyd: 08:00 - 00:00
Kontak: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

23 Februarie

Wat: Blood Drive

Waar: Caritas Conference Centre

Kontak: Esté van der Merwe by 087 150 5041/3

 

24 Februarie
Wat: Groot Gat-marathon
Waar: Kimberley Pirates
Kontak: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

24 Februarie

Wat: Swangerskap-funksie

Waar: Kalahari Lodge

Tyd: 14:00
Koste: Gratis

Kontak: Denise Coetzee by 076 351 0065

 

24 en 25 Februarie

Wat gebeur: CANSA Shavathon

Waar: Diamond Pavilion Mall / North Cape mall

Tyd: 09:00 - 14:00

Kontak: Andries van der Merwe - 084 242 2220

Dis amper Valentynsdag en dié jaar vier ons dit bietjie anders. Eduard en Lizelle Mostert is al 28 jaar lank saam. Hulle vriende beskryf hulle as ’n paartjie wat baie vir mekaar omgee, liefdevol en ondersteunend is en mekaar met respek behandel.

Valentynsdag is om die draai. Moenie dat dié dag jou onkant vang nie. Glitter het by ’n paar kenners van Kiddies Heaven-kleuterskool gaan kers opsteek oor die perfekte geskenk vir dié spesiale dag ...

Clarence Stirk en Jaconette du Toit se verhouding is nog in sy kinderskoene, maar dié twee het saam al vele lekkertes beleef.

Dis deesdae nie meer vreemd dat mense hulle eie begrafnisse reël en self besluit hoe hulle begrawe moet word nie. Met begraafplase wat al hoe gevaarliker word om te besoek, begin geliefdes na alternatiewe moontlikhede kyk.

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?