Julie 2018
 

Johan and Sarah Mouton understand each other. In their practice as chiropractors, as well as at home as partners and best friends.

Op 46 weet Brenda Coghill wie sy is en wat sy wil hê. Met ’n troue op die horison, ’n werk waaroor sy mal is, en spesiale vriendinne, wink ’n blink toekoms vir dié Kimberliet.

Moenie die fout maak om dié 84-jarige op haar baadjie te takseer nie! Madeleine Muller mag reeds in ’n ouetehuis woon, maar sy werk steeds as radiografis tussen tuin- en huiswerk deur.

Christa Breet se huis in Royldene is ’n mengelmoes van oudhede, optelgoed, hougoed en snuisterye van haar ma en oumas.

Om aan ’n chroniese siekte soos, rumatoïede artritis (RA) te ly, kan verpletterend wees. Die siekte is dikwels onsigbaar en word nie bespreek nie, ondanks die enorme impak wat dit op die alledaagse lewe van lyers het. Dit kan moeilik wees om te verduidelik hoe die pyn voel en watter uitwerking dit op jou lewe het. Daarom wil Danjele Loos (27) graag openhartig daaroor gesels.
booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?