Junie 2018
 

Kyk, vir iemand wat nie juis ’n rugbypersoon is nie, het ek my goeie dosis van rugby dié seisoen gekry. Met ’n seuntjie in gr. 1 wat ewe skielik “rugby” speel en wil kyk, is dit iets wat ek vinnig weer moes opskerp.

 

Datum: 13 Julie
Wat: Andries Vermeulen
Waar: AP Kerksaal Douglas
Tyd: 18:00 vir 18:30
Kontak: Ronel – 082 339 2626 / This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Koste: R150 per persoon (R50 per kind onder 12)

Datum: 21 Julie
Wat: Pa en Seun oggend
Waar: Amakulu lodge, Boshof pad
Tyd: 10:00
Kontak: Yolande 0828729494

Datum: 21 Julie
Wat: Entrepreneursmark
Waar: Trimpark
Tyd: 09:00 - 14:00
Kontak: Thea Fourie 0748774005
 
Datum: 25 – 29 Julie
Wat: Kinderfees Vakansie Bybelskool Kimberley
Waar: Kerk van Nasarener
Tyd: 08:00 – 13:00
Kontak: 082 908 8957
Koste: R50 per persoon (Verversings, etes en verassingspakkies ingesluit)
Vir wie: 5 jaar – 13 jaar

Datum: 28 Julie 
Wat: Entrepreneursmark
Waar: Trimpark
Tyd: 09:00 - 14:00
Kontak: Thea Fourie 0748774005

 

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?