Maart 2018
 

Naomi Kühn ken van wegkruip in ’n plek met 250 000 mense. Van verdwyn en jouself klein maak as jy inkopies gaan doen. Later nie meer jou telefoon wil antwoord nie, want wat is die nuutste storie oor jouself?

Vrae wat nooit antwoorde sal hê nie en baie, baie hartseer. Dit is alles dinge wat die afgelope vyf jaar deel van Roleen Bester se lewe geword het. Maar, daar is altyd hoop, sê sy. En haar wens is dat sy dalk net ’n bietjie hoop of vertroosting vir iemand anders kan bring.

Eileen Fouché het ’n sagte hart, maar jy moenie aan haar verkeerde kant beland nie! Sy skroom nie om haar sê te sê en op te staan vir dít wat reg is nie.

PC en Nerette Botha se huis in Haddison Park vertel hulle lewensverhaal in foto’s. Van hulle verlowing, troue, en uiteindelik die geboorte van hulle pienkvoet, Zelri.

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?