Mei 2018
 

Kateline Munn (17), from Northern Cape High School is the winner of the KANSA-matrieknooi competition. Kateline says she has done modeling before but took part in the competition because her older brother had cancer as a child.

Barend van der Merwe het ingestem om na tien jaar sy hare te sny en aan ’n kankerpasiënt te skenk.

Marina Marais se lewe het tien maande gelede in ’n oogwink verander. Sy is deur diep waters, maar het haar stryd teen kanker oorwin en is vandag dankbaar dat sy weer haar plek in haar gesin kan vol staan.

Wanneer hy ’n mens met die donker trappies van hulle huis se kelder aflei is daar ’n dringendheid by Jandré du Plessis. Om die versameling te wys, om sy indrukwekkende kennis te deel en om ’n stukkie van sy selfgeskepte paradys met ’n belangstellende te deel. Dan sit hy die lig aan vir die kelder van hulle woonhuis in Kestelhof, en ’n nuwe wêreld maak vir jou oop.

Vandeesmaand is dit pa’s se beurt om bietjie bederf te word. Die graad R-klas van Laerskool Eureka het vertel hoekom hulle pa’s so spesiaal is en hoe hulle dié dag saam met hulle pa’s gaan spandeer. – Ilette Coetzer

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?