November 2018
 

Die Glitter-span het hierdie jaar net so hard gewerk soos al die vorige jare. Die span werk al lank saam en is nou al soos ’n goed-geoliede masjien. Vanjaar, soos verlede jaar, het Melanie Moore, ons produksiebestuurder, voorgestel die Glitter-span beeld TheNutcracker op ’n prettige manier uit.

Adri Venter is ’n mensemens. Haar familie en vriende is haar hele lewe en sy verkies om naweke met haar geliefdes om ’n braaivleisvuur te chill.

Adéle O’Reilly is lief vir onthaal. Sy vier die feesseisoen saam met haar vriende, Soekie Hauptfleisch en Wiehan Smit.

Lauren Janse van Rensburg was op skool al baie lief vir bak. “Ek het op veertien my eerste kookkursus by ’n dame op ons dorp bygewoon. Ek het dit só geniet en net daar besluit dat ek na skool ’n sjef wil word.”

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?