Oktober 2018
 

As hy net ’n skrefie lig in die donker vir die kinders kon uitwys, sal hy gerusstellend-tevrede voel. So vertel Jaco Smit (65), geliefde geografie-onderwyser aan Hoërskool Diamantveld wat aan die einde van die jaar, na ’n loopbaan van 40 jaar hier, gaan aftree.

Felicity Brekelmans het al in haar lewe 'n paar storms trotseer, maar opgee was nog nooit vir haar ’n opsie nie.

Pierre en Gerda van Aardt se huis in Monumenthoogte is homey. ’n Plek waar vriende en familie onmiddellik tuis voel.

Vir Hugo Snyman is kosmaak nie net ’n werk nie, maar ’n passie wat hy elke dag uitleef. Hy is op sy gelukkigste wanneer hy in die kombuis met nuwe disse eksperimenteer.

Dirk en Danelle Bloem is nog feitlik op wittebrood en het pas hulle eerste huweliksherdenking gevier.

booked.net
Watter kompetisie wil jy aan deelneem?